Pous Gregorius XI

Pous Gregorius XI
Geboortenaam Pierre Roger de Beaufort
Pontifikaat begin 30 Desember 1370
Pontifikaat eindig 27 Maart 1378
Voorganger Urbanus V
Opvolger Urbanus VI
Gebore 1329
Rosiers-d’Égletons, Frankryk
Sterf 27 Maart 1378
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Gregorius

Vir die verkose (maar nie geproklameerde) Pous Gregorius XI sien Vicedomino de Vicedominis.

Gregorius XI was die 201ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1370 tot 1378. Hy is veral bekend omdat hy die pousdom weer na Rome gebring het. Tot 2009 is hy die laaste Franse Pous.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search